Groenkloof, ‘n aftreeoord wat jy jou tuiste kan noem…

Groenkloof bestaan uit aftreeoorde in George, Groot Brakrivier en Reebok, in die hart van die Tuinroete in die Weskaap.  Groenkloof bied die volle spektrum van aftreeoord opsies, wat insluit Eie Titel Huise, Lewensreg huise,  Bystandswoonstelle, Siekeboeë, Sub Akute Hospitaal Fasiliteite, Gemeenskap Sentrums en alle aftreeoord dienste.  Die aftreeoorde is reeds die tuiste van meer as 400 families en by voltooing van die huidige projekte sal ongeveer 1,700 families hulle tuisgemaak het in Groenkloof.

Groenkloof is jou antwoord as jy soek na:

  • Sekuriteitsoorde of Aftreeoorde in George, Reebok en Groot Brakrivier (naby Mosselbaai)
  • Siekeboeg fasiliteite wat uitstekende dienste teen bekostigbare pryse bied.
  • Bystandswoonstelle vir die persoon wat bystand benodig met sommige dag take.
  • ‘n Groot erf en die gemoedsrus van ‘n siekeboeg aangresend aan ons Senior Landgoed.
  • Waarde en gemoedsrus in ‘n tyd van jou lewe wat dit baie belangrik is.

Aspekte waarop Groenkloof trots is:

  • Bewese rekord van finansieël gesonde en volhoubare aftreeoorde.
  • Lae onderhoud boustyl en stabiele lae heffings.
  • Ons inwoners is positief, praat gerus met hulle tydens u besoek.

 

See our villages Request Pricelists

Die res van ons webwerf is nog in proses om vertaal te word, skakel ons gerus vir volledige inligting.